Waar Die Hart Is

Waar Die Hart Is

Idalette erf die ou herehuis en Charl is aangestel as haar trustee. Sy sukkel om geldelik die mas op te kom en moet veg om haar huis te behou. Is Charl net daar omdat hy voel hy moet?

Author: Sophia Kapp

Language: Afrikaans

Duration: 9:23:25

Index Number: K11626

Downloads: 0

This is the end of the main content