Santa Gamka

Lucky Marais vind homself in die gedeelde wêreld van die Karoo waar rassisme, armoede, droogte en geweld gedy. Hy moet as't ware eers sterf voordat hy op sy eie bene kan staan.