Pasmaats

Pasmaats

Tydens 'n uitstappie ontmoet Saritha vir Marius. As gevolg van twee jaloerse mede-studente, beland haar toekoms by die Universiteit in die weegskaal. Gelukkig seëvier die liefde en die waarheid.

Author: Ida Bester

Language: Afrikaans

Duration: 5:41:30

Index Number: B13946

Downloads: 0

This is the end of the main content