Harry Potter En Die Skatte Van Die Dood

Harry en sy vriende staan voor die finale en belangrikste taak gegee deur sy geliefde professor Dumbledore. Gaan Harry kophou en gaan hulle die donker heer keer en die towerwêreld red?