Geur Van Vergifnis

Geur Van Vergifnis

Mariaan sien om na Marius, 'n parapleeg en 'n vername en verwaande skrywer. Op 'n dag sit sy haar voet neer en hy besef wat sy vir hom beteken - sy is lief vir hom. Is daar 'n toekoms saam?

Author: Alta Cloete

Language: Afrikaans

Duration: 8:17:03

Index Number: C13123

Downloads: 0

This is the end of the main content